Familie

"...maar ek en my huis - ons sal die Here dien..." (Joshua 24:15.)


Die Here het ons vir ek en Heidi geseën met 'n gelukkige en vervulde huwelik, en met vier pragtige kinders:  Anthony (13), Rebekah (11), Timothy (7) en Trey (5).  Alhoewel ons honderde mense bedien in kerke en duisende in ons internasionale evangelistiese en genesingsveldtogte,  glo ek dat my bediening aan my vroutjie en kinders voorkeur moet geniet.

Ons leer ons kinders om die Here lief te hê, sowel as die bediening.  Ons bid dat hulle wêreldskudders sal wees wie 'n verandering sal bring en magtiglik gebruik sal word in die Koninkryk van God.



Joël Hitchcock Bedieninge,
P/A Posbus 2835, Montanapark, Pretoria 0159. 
Kontak persoon in Suid Afrika: Elaine Hitchcock by 082-924-8389

Joel Hitchcock Ministries, PO Box 936, Georgetown DE 19947, USA 302-856-6848

Click here for English Website