Internasionale Veldtogte




"Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die HERE soos die waters die seebodem oordek"
(Habakkuk 2:14)
Ek het die Evangelie begin preek toe ek 12 jaar oud was.  Nadat ek Bybelskool voltooi het, het ek die voltydse bediening in 1990 betree, en die Boodskap van Jesus Christus oor die wêreld heen versprei.  Deur die Here se genade het groot skares op verskeie geleenthede byeen gekom om die Woord te ontvang, en redding, genesing en vryheid in Christus te ontvang.


Gasspreker in Douala, Kameroen

Joel Hitchcock Veldtog in Cabimas, Venezuela

Joel Hitchcock Veldtog in Eersterust, Suid Afrika

Joel Hitchcock Veldtog in Eersterust, Suid Afrika

Joel Hitchcock Veldtog in Hyderabad, Indië

Joel Hitchcock Veldtog in Hanamkonda, Indië

Joel Hitchcock Veldtog in Miryalguda, Indië
Joel Hitchcock Veldtog in Valencia (?), Venezuela

Joel Hitchcock Veldtog in Sialkot, Pakistan

Joel Hitchcock Veldtog in Sialkot, Pakistan

Joel Hitchcock Veldtog in Gulu, Uganda

Joel Hitchcock Veldtog in Venezuela

Joel Hitchcock Veldtog in San Felipe, Venezuela

Joel Hitchcock Veldtog in Tucupita, Venezuela

 
Joel Hitchcock Veldtog in Kothagudem, Indië

 
Aandelikse Gasspreker in die Dominikaanse Republiek

 
Gasspreker in Yaounde, Kameroen

 
Gasspreker in Yaounde, Kameroen

Gasspreker in Yaounde, Kameroen

Joël Hitchcock Bedieninge,
P/A Posbus 2835, Montanapark, Pretoria 0159. 
Kontak persoon in Suid Afrika: Elaine Hitchcock by 082-924-8389

Joel Hitchcock Ministries, PO Box 936, Georgetown DE 19947, USA 302-856-6848

Click here for English Website